Page 4 - Boardwalk Issue 4 2025
P. 4

ESTATE NEWS




                       CHAIRMAN'S MESSAGE





                                                                          Hello aan Almal, Hello to All

                                                                          Dit is onwerklik om te sien dat die winkels
                                                                          reeds Kersfees adverteer. Die jaar is so te sê
                                                                          verby – maar daar is egter nog baie vleis aan die
                                                                          spreekwoordelike been.
                                                                          Best of luck to all children and students with the
                                                                          exams – we trust it will go well as planned.

                                                                          Dankie vir almal wat die Algemene Jaar vergade-
                                                                          ring bygewoon het. Spesifiek vir oom Willem en
                                                                          tannie Estelle – asook tannie Estelle Scheepers
                                                                          en oom Koos van Wyk. Die Hechters is al 20 jaar
                                                                          deel van die landgoed – ons waardeer julle en
                                                                          dankie vir die verskil wat julle maak.

                                                                          The meeting went well and positive. Our cash
                                                                          reserves are healthy and things on the estate
                                                                          are looking good.
                                                                          As always we have plans for the ensuing year
                                                                          and are looking forward to actioning them.

                                                                          Dankie aan elkeen wat die Braaidag funksie
                                                                          bygwoon her. Kurt Darren het dit gebring en die
                                                                          aand was ‘n reuse sukses. Dankie aan elkeen wat
                                                                          help reël het – was ‘n groot een!!!
                                                                          In besonder dankie vir Jacques van Megamaster
                                                                          vir die braai tange en braai skoonmakers en
                                                                          die Megamaster potjies wat geskenk is. Hulle
                                                                          nuwe pot is ongelooklik. Dankie aan BOMA
                                                                          Olympus, Italio, Vovotelo, Square Time (Jan-
                                                                          nie alreeds lank ‘n inwoner) – dankie vir julle
                                                                          bydraes. Ondersteun asseblief die mense in ons
                                                                          gemeenskap.

                                                                          I hope the last few weeks of 2025 will be good
                                                                          and prosperous. We were blessed with the first
                                                                          rains of the season and the estate is looking
                                                                          fantastic.
                                                                          It is a pleasure and a privilege to drive between
                                                                          die Pecan nut trees towards the gate.

                                                                                                         -Deon







                       BOARDWALK WEB PAGE


                 Don't forget our online platform is up and running, share it

                                           with friends and family


                            www.boardwalkmeander.co.za



                                                            2
                                       Boardwalk Meander Estate    Issue 4 · 2025
   1   2   3   4   5   6   7   8   9