Page 4 - Boardwalk Meander_Issue_4_2022
P. 4

ESTATE NEWS

                                              MESSAGE


                            FROM THE CHAIRMAN






                                            alhoewel ons dit nie altyd sê nie.   We would like to launch a campaign
                                                                                 to create awareness around the
                                            Thanks to those residents who        dangers of speeding and driving
                                            attended the AGM earlier in          recklessly in the estate. We will
                                            September. And thank you for the     be working on this and will send
                                            vote of confidence and for re-       out some information soon. May
                                            electing the board for another term.   I request every resident to be
                                                                                 responsible – we’ve got kids using
                                            Ek wil graag ’n beroep doen op       the streets and there are various
                                            enige iemand wat sou belangstel      deliveries that take place.
                                            om betrokke te raak by die landgoed
                                            om my te kontak deur die kantoor.    We have a zero-tolerance policy
                                            Ons wil hierdie jaar definitief ’n plan   on perpetrators in terms of speed
                                            maak om mense te betrek. Ons het     and reckless driving, so please help
                                            reeds ’n Sekuriteit Sub-komitee      us:  when you see people speeding,
                                            maar wil ook graag mense betrek      take down their vehicle registration
                                            wat in die toekoms ook as direkteure   number and submit it to the office,
                                            kan dien. Dit sal goed wees vir      and we’ll do the rest. We are trying
                                            kontinuïteit en ons wil dit graag    to avoid an incident – because one
                                            doen.                                incident will be one too many.
        Hello aan al die inwoners / Hi to all
        the residents                       So, to those of you who are          I hope everybody will be safe over
                                            interested in joining the board,     the festive season and wish you all
        We find ourselves in the last       please contact me via the office. We
        quarter of 2022. The year has       will make an appointment to meet     an enjoyable time with your families.
        flown by. We’ve had some extreme    and work on a contingency plan for   Dankie ook aan my gesin met die
        temperatures over the last few      the Board of Directors.              tyd wat hulle vir my afstaan om
        weeks. It indicates that we are going                                    betrokke te wees by die landgoed
        to have a scorching summer and,     Aan my mede Direkteure, baie geluk   – dis ’n voorreg om hier te kan bly.
        hopefully, also a very good rainy   met julle verkiesing. Dit was ’n baie   Braai lekker, bly lekker en ons sien
        season, like we had last year.      interessante en goeie jaar gewees    mekaar by die Kersfeesfunksie.
                                            en ek sien uit na ’n nuwe jaar saam
        Sterkte aan elkeen met die laaste                                        Dankie
        pylvlak van die jaar. Vir al die    met julle. Dankie vir elkeen se tyd
                                            en insette. Ek glo dat elkeen van
        matrikulante en die skoliere sterkte
        aan hulle met die eind eksamens,    julle suksesvol sal wees in julle
        en ook die studente in die landgoed   besighede. Dankie vir die tyd wat   Deon Strydom
                                            julle afstaan om hierdie landgoed
        wat ook moet hard leer, onthou wie
        nie leer nie kom nie deur nie.      die beste in Suid-Afrika te maak.    Voorsitter
                                            Ons het op die jaar vergadering ’n
        Vir al ons Diensverskaffers – dankie   klomp goed bespreek. Een daarvan
        vir ’n goeie jaar en ons sien uit om
        die jaar saam met julle af te sluit.   is om spoed in die landgoed te
        Julle insette word altyd waardeer   bekamp.

                           UPCOMING EVENTS FOR 2022




                Please diarise the date below and come and enjoy with us on the estate.

                                    • 19 November – Christmas function




                                       Boardwalk Meander Estate  2  Issue 4 · 2022
   1   2   3   4   5   6   7   8   9