Page 20 - Boardwalk Issue 2_2023
P. 20

GARDENS


                     TUINE IN DIE LANDGOED



                                                   Deur René Koeleman







































































                                                                                  ierdie keer het ek die voorreg gehad
                                                                                  om te kuier by Dienkie en Henry
                                                                            HWindell. Wat ‘n belewenis!

                                                                             Dienkie het hierdie tuin vele kere verander
                                                                             vandat sy 16 jaar terug hier ingetrek het.
                                                                             Die oorspronklike Populier woud is verand-
                                                                             er na wat dit vandag is. Dienkie en Henry
                                                                             hou van reis en bring idees vanaf Italië,
                                                                             Frankryk, Morokko en Japan wat saamge-
                                                                             vat is in hierdie unieke stukkie aarde.

                                                           18
                                        Boardwalk Meander Estate    Issue 2 · 2023
   15   16   17   18   19   20   21   22   23   24   25