Page 21 - Boardwalk Issue 2_2023
P. 21
GARDENS
Bo: Die weligheid van die verskillende groen en die mos bedekte stompe en klippe
skep ‘n totale rustigheid vir jou siel. Daar is oral klippe met holtes vir die voëls om te
kom rus en water te drink. Jy moet ook so rus-rus stap om alles voluit te waardeer.
Onder: Baie varings en bamboese is sag op die oog en herinner jou aan die plekke
waar jy lekker diep kan asem haal en net dankbaar wees.
19
Boardwalk Meander Estate Issue 2 · 2023