Page 22 - Boardwalk Meander Issue 3_2023
P. 22

KREATIEWE HOEK





















































                                               Indien jy nie blomme in jou tuin het nie en jy wil graag ‘n “ruiker” in
                                               jou huis hê, kan jy slegs blare gebruik. Met slegs groen blare kan jy die
                                               mooiste rangskikking maak en dit bring jou kreatiwiteit uit.

                                                Dit is so lekker om te sien wat jy kan skep met slegs blare.
                                               (Links en hieronder)


































                                                           20
                                        Boardwalk Meander Estate    Issue 3 · 2023
   17   18   19   20   21   22   23   24   25   26   27