Page 4 - Boardwalk Meander Issue 5_2023
P. 4
ESTATE NEWS
die konstruksie daarvan het begin en
ek glo dit gaan ‘n groot sukses wees.
Dankie aan almal wat die landgoed
se funksies bygewoon het. We once
again had some very successful days
and it is always nice to meet new
neighbours and to mingle with peo-
ple sharing this fantastic habitat.
In die nuwe jaar sien ons ook uit na
die verkiesing en wil almal aanraai
om te gaan registreer veral die wat
nie reeds het nie. Dit voel soms of
dit nie ‘n verskil maak nie maar dit is
die regte ding. Ons het goeie rapport
met van die lokale wyksmanne en ek
glo dat ‘n mens nie moet skroom om
jou kruisie gaan trek nie.
As you all know, service delivery is
probably the weakest it has been in
all the years we’ve been here, with
the combination of water, sanita-
tion and electricity problems. This
MESSAGE FROM year water has definitely started
to become a problem and we have
started looking at alternative plans
THE CHAIRMAN to alleviate water shortages. Due to
the electricity problems, solar panels
are popping onto roofs very quickly
and I think it is also the right thing to
do. We can see that a lot of residents
Hello Almal Boardwalk for their effort. From John are making use of solar and a lot of
and René and Jolanda in the office residents are also asking about the
Dit bly ‘n voorreg om in Boardwalk and David and Theorine. Thank you installation of water tanks. Please
Meander te kan bly. Elke keer wat for another successful year. go through the right channels and
mens in ry besef ‘n mens dat dit niks discuss with the estate management
anders as ’n voorreg is nie en ‘n voor- Thank you to all our service providers to ensure that we do these things
reg wat mens moet oppas en bewaar for sticking to their SLA’s and making within the rules and regulations of
sodat dit behoue kan bly. this a fantastic place to live in. the estate.
The year has certainly flown passed Daar was nie veranderinge in die Sterkte aan die skoliere en studente
and one of the big highlights will bestuur en onderhoud van die land- wat eksamen geskryf het – ek hoop
have to be the rugby World Cup. The goed nie. dit het goed gegaan. Ons glo die jeug
Springboks showed once again that is die toekoms van hierdie land en
through character and guts any- Ons hoop dat julle almal ‘n lekker ons glo en vertroue dat dit met julle
thing is possible. Ek wil vir die Bokke ruskans sal hê, behalwe natuurlik almal goed sal gaan.
dankie sê vir die genot wat hulle ons sekuriteit en die tuinmanne wat in
gegee het. Alhoewel die wedstryde diens bly oor die Desember sluiting. Elkeen moet ‘n fantastiese Kersfees
op ongeleë tye gespeel was, ERB sal Vir die kantoor personeel, geniet ‘n hê. Geniet die tyd saam met jou
dit verseker moet hersien want ek is ruskans wat welverdiend is en ons gesin en vriende en geliefdes en ons
seker elkeen van julle kan getuig dat sien julle in 2024 om ‘n groot jaar te sien uit om almal terug te verwelkom
Maandae redelik moeilik was na die maak. in 2024. Reis veilig, kuier lekker en ek
Sondag wedstryde. Die Bokke het glo dat 2024 ‘n lekker en suksesvolle
ons senuwees klaar gemaak maar Dankie aan al die manne op die jaar vir ons almal gaan wees.
ons is baie bly vir die wen en dat die Raad vir julle onbaatsugtige tyd en
Wêreld beker vir die volgende vier ek dink ons kan trots voel op nog ‘n Deon Strydom
jaar weer in Suid-Afrika bly. sukselvolle jaar. Ek sien uit na ‘n paar
nuwe projekte vir volgende jaar, soos
Thanks to all the staff members of byvoorbeeld die verhoog by die dam,
2
Boardwalk Meander Estate Issue 5 · 2023