Page 24 - Boardwalk Meander Issue 2_2024
P. 24
IN DIE TUIN
DIE PLESIER VAN
’N GROENTETUIN
Dit maak nie saak hoe groot spasie jy beskikbaar het
nie – klein of groot – begin jou eie groentetuin!
huis – geen probleem nie – gebruik as om winkel toe te gaan en te gaan
vaatjies vir mooi dekor en om jou koop van die rak af.
groente te plant.
Met ‘n groentetuin kan jy her-
Groter spasie is wonderlik – die lek- winning ook doen. Hou al die eier
kerste is om “raised beds” te hê om doppe en die eier kartonne. Die
in te plant. Dit is net makliker om te eier doppe word stukkend gedruk
bewerk en dop te hou (onder). en om jou groente gestrooi om
slakke weg te hou. Die kartonne
Om jou eie groente te plant, te word in stukkies geskeur en in die
s jy slegs ‘n stoep het kan versorg, dop te hou hoe dit groei en grond in gewerk vir kompos en
jy verskillende blom potte sodra jy kan pluk vir gebruik – is die ekstra voeding vir jou grond.
Agebruik om te begin. grootste gevoel van “lekker” wat
daar is. Om jou eie vars groente te Die tot stand bring van ‘n groente-
Die enigste spasie wat jy het is pluk en gereed te kry vir ‘n slaai of tuin kan ‘n heerlike projek wees vir
langs ‘n voetpaadjie (bo) langs jou gaar te maak vir ete – is baie beter die hele gesin. Dit is ook wonderlike
tyd spandeer saam met jou kinders
en hulle leer dan so speel-speel van
groente, tuinwerk en ervaar die
genot om te sien hoe iets wat hulle
geplant of gesaai het groei om dan
later te gebruik.
Ek doen self groentetuin – dit is
wonderlik om jou eie groente te
oes. Ek gebruik glad nie enige vorm
van gif nie – ek maak ‘n mengsel
aan van water, skottelgoed seep en
bietjie wit asyn en spuit die blare
indien nodig. Alles is organies en
ruik heerlike. Dit is soms ook nodig
om uit te dun nadat jy geplant het
– dit help om die groente groter en
sterker te kry.
22
Issue 1 · 2024
Boar dw alk Me ander Es t a t e Issue 2 · 2024
Boardwalk Meander Estate