Page 26 - Boardwalk Meander Issue 2_2024
P. 26

IN DIE TUIN







































        Indien jy genoeg spasie het kan jy ‘n
        “hot house” oprig (bo). Hierdie tipe
        groentetuin is baie goed en dan het
        jy reg deur die jaar groente en hoef
        nie die seisoene dop te hou nie.
        ‘n “Hot house” het ‘n warm klam
        binnekant wat wonderlik is vir alle
        groente.

        Hieronder die grootste plesier sodra
        jy jou eie groente kan pluk vir eie
        gebruik. Begin sommer vandag –
        geniet elke sekonde – lekker eet! Dit
        smaak regtig anders as
        gekoopte groente.      René










        René























                                                          24
                                       Boardwalk Meander Estate    Issue 2 · 2024
   21   22   23   24   25   26   27   28   29   30   31