Page 27 - Boardwalk Issue 4 November 2024
P. 27

WHAT IS A  promosie

      Hout is klassiek, maar . . .

 T
  HOLE BORER?
 SHOT HOLE BORER?   DIE ANTWOORDE
 SHO


       FD Maintenance spesialiseer in die herstel en
       behandeling van hout vensters, -deure en -rame.

          outvensters, deure en rame kan baie   Sodra ’n grys/swart kleur
          waar de en warmte toevoeg tot u eien­  op die oppervlak (veral
     H dom, mits dit reg en gereeld behandel   aan die onderkan te be­
      word. Voorkoming is beter as heling is waarlik   gin sigbaar raak, dui dit
      van toepassing as dit by  hierdie items kom.   die begin van ’n verrot­
      Hout is ’n le wen dige produk, en om maksimum   tingsproses aan. Dit
      lewensduur te kan verseker moet ’n voggehalte   verg onmiddelike
      van ongeveer 12% voortdurend gehandhaaf   aandag om skade
      word.                               te beperk.
      Ons is sedert 1986 in die bedryf en is dus deeg­  Dit is van uiterste
      lik bewus van die probleme waarmee huiseie­  belang dat wan­
      naars sit. Die gebrek aan kennis van sommige   neer deure, skuif­
      kontrakteurs skep ook ‘n probleem in hierdie   deure en op vou ­
      gespesialiseerde veld.                skuif deure behan­
      Verkeerde produkte soos vernis word byvoor­  del word, dit uit­
      beeld aan gewend. Hout beweeg soos seisoene  mekaar/ afgehaal
      verander wat uitsetting­ en inkrimping mee­  word sodat die
      bring. Dit het tot gevolg dat vernis begin afdop.   onder­ en bokante
      Hierdie afskilfering bring mee dat die delikate   geseël kan word ten einde vogpenetrasie te   word meestal afgehaal vir herstelwerk. Sodra ‘n
      interne voggehalte versteur word. Alleenlik   beperk. Ons vervang gereeld die onderste dele   oopmaker iewers vashaak kan dit begin skeef­
      penetre rende oliebasisprodukte moet gebruik   (sill) waarop die spo re aangebring is van skuif­   trek wat waterlekkasies meebring.
 t Here’s an image  word. Met al die wonderlike behandelingsfor­  en op vou skuifdeure wat verrot het.
                                          Dit is aansienlik goedkoper as om die hele item
      mules deesdae op die mark is die dae van Rou­
 of the invasive Shot      lynolie ook verby. Waak egter teen te donker   te vervang. In die proses word die nuwe hout   Laat u probleme oor aan ons en
 Hole Borer beetle on  getinte produkte wat onnodig hitte aantrek.   aan albei kante goed geseël om die penetrasie   skakel 082 440 0676 vir ’n gratis
                                          van vog te help teëwerk. Afgesien van behan­
      Die afskuur van items kan katastrofiese gevolge
 a tree, showing the  inhou en word vir ver skeie redes nie aanbeveel   de ling gaan ons eers alle items na en die nodi ge  kwotasie of stuur ’n e-pos na
 characteristic small holes  nie. Dit laat onder andere kolle en stre pe agter.  herstelwerk word gedoen. Vensteroopmakers   tjaart@fdmaintenance.co.za
 and sawdust-like debris.
 q Here’s an image
 showing the jacaranda  LANDSCAPE INDUSTRY NEWS | SOUTH AFRICA
 tree with signs of Shot
 Hole Borer infestation.
 he Shot Hole Borer beetle, an invasive pest from
 Southeast Asia, is spreading across South Africa,
 Tthreatening native trees, urban greenery, and
 agricultural areas. The beetle infects trees by burrowing into
 their bark and introducing a harmful fungus that disrupts
 the tree’s nutrient flow, often causing death. Commonly
 affected trees include maple, jacaranda, and avocado,
 posing risks to biodiversity, agriculture, and urban spaces.
                                                Check us out

 SIGNS OF INFESTATION
 Look for tiny holes in the bark, dying branches, and sawdust-  www.salandscape.co.za
 like debris around affected areas.

 HOW TO HELP
 1. Report suspected cases to local authorities.
 2. Avoid moving infected wood to prevent further spread.
 3. Stay informed and educate others about the beetle’s
 impact.


 Community awareness and vigilance are essential in slowing
 the beetle’s spread and protecting South Africa’s green
 landscapes.



 INTERFACEDigimag | November 2024 | 21
     18                                                                          Die/The Bronberger Julie/July 2024
   22   23   24   25   26   27   28   29   30   31   32